"Pakketinstalleerder"
"Installeer"
"Dateer op"
"Klaar"
"Kanselleer"
"Installeer tans …"
"Installeer tans %1$s …"
"Program geïnstalleer."
"Wil jy hierdie program installeer?"
"Wil jy hierdie program opdateer?"

Dateer hierdie app op vanaf %1$s?

Hierdie app ontvang gewoonlik opdaterings vanaf %2$s. As jy vanaf ’n ander bron opdateer, kan jy in die toekoms dalk opdaterings vanaf enige bron op jou tablet kry. Appfunksies kan verander.

Dateer hierdie app op vanaf %1$s?

Hierdie app ontvang gewoonlik opdaterings vanaf %2$s. As jy vanaf ’n ander bron opdateer, kan jy in die toekoms dalk opdaterings vanaf enige bron op jou TV kry. Appfunksies kan verander.

Dateer hierdie app op vanaf %1$s?

Hierdie app ontvang gewoonlik opdaterings vanaf %2$s. As jy vanaf ’n ander bron opdateer, kan jy in die toekoms dalk opdaterings vanaf enige bron op jou foon kry. Appfunksies kan verander.

"Program nie geïnstalleer nie."
"Die installering van die pakket is geblokkeer."
"Program is nie geïnstalleer nie omdat pakket met \'n bestaande pakket bots."
"Program is nie geïnstalleer nie omdat dit nie met jou tablet versoenbaar is nie."
"Hierdie program is nie met jou TV versoenbaar nie."
"Program is nie geïnstalleer nie omdat dit nie met jou foon versoenbaar is nie."
"Program is nie geïnstalleer nie omdat pakket ongeldig blyk te wees."
"%1$s kon nie op jou tablet geïnstalleer word nie."
"%1$s kon nie op jou TV geïnstalleer word nie."
"%1$s kon nie op jou foon geïnstalleer word nie."
"Maak oop"
"Jou administrateur laat nie toe dat programme wat by onbekende bronne verkry is, geïnstalleer word nie"
"Hierdie gebruiker kan nie onbekende programme installeer nie"
"Hierdie gebruiker word nie toegelaat om programme te installeer nie"
"OK"
"Argiveer"
"Dateer in elk geval op"
"Bestuur programme"
"Geen spasie oor nie"
"%1$s kon nie geïnstalleer word nie. Maak spasie beskikbaar en probeer weer."
"Program nie gevind nie"
"Die program is nie in die lys geïnstalleerde programme gevind nie."
"Nie toegelaat nie"
"Die huidige gebruiker mag nie hierdie deïnstallering uitvoer nie."
"Fout"
"Program kon nie gedeïnstalleer word nie."
"Deïnstalleer program"
"Deïnstalleer opdatering"
"%1$s is deel van die volgende program:"
"Wil jy hierdie app deïnstalleer?"
"Jou persoonlike data sal gestoor word"
"Argiveer hierdie app vir alle gebruikers? Jou persoonlike data sal gestoor word"
"Argiveer hierdie app op jou werkprofiel? Jou persoonlike data sal gestoor word"
"Argiveer hierdie app vir %1$s? Jou persoonlike data sal gestoor word"
"Wil jy hierdie app wat in jou privaat ruimte is, argiveer? Jou persoonlike data sal gestoor word"
"Wil jy hierdie program vir ""alle"" gebruikers deïnstalleer? Die program en sy data sal van ""alle"" gebruikers op hierdie toestel verwyder word."
"Wil jy hierdie program vir die gebruiker %1$s deïnstalleer?"
"Wil jy hierdie program op jou werkprofiel deïnstalleer?"
"Vervang hierdie program met die fabriekweergawe? Alle data sal verwyder word."
"Vervang hierdie program met die fabriekweergawe? Alle data sal verwyder word. Dit beïnvloed alle gebruikers van hierdie toestel, insluitend dié met werkprofiele."
"Hou %1$s se programdata."
"Wil jy hierdie app uitvee?"
"Wil jy hierdie app deïnstalleer? %1$s-kloon sal ook uitgevee word."
"Wil jy hierdie app van jou private ruimte deïnstalleer?"
"Voer tans deïnstallerings uit"
"Mislukte deïnstallerings"
"Deïnstalleer tans …"
"Deïnstalleer tans %1$s …"
"Deïnstallering is klaar."
"Het %1$s gedeïnstalleer"
"Het %1$s-kloon uitgevee"
"Deïnstallering onsuksesvol."
"Kon nie %1$s deïnstalleer nie."
"Vee tans %1$s-kloon uit …"
"Kan nie aktiewe toesteladministrasie-app deïnstalleer nie"
"Kan nie aktiewe toesteladministrasie-app vir %1$s deïnstalleer nie"
"Dié program word vir sommige gebruikers of profiele vereis en is vir ander gedeïnstalleer"
"Hierdie program is nodig vir jou profiel en kan nie gedeïnstalleer word nie."
"Jou toesteladministrateur vereis die program; kan nie gedeïnstalleer word nie."
"Bestuur toesteladministrasie-apps"
"Bestuur gebruikers"
"%1$s kon nie gedeïnstalleer word nie."
"Kon nie die pakket ontleed nie."
"Voer tans program uit …"
"Onbekend"
"Jou tablet word vir jou veiligheid tans nie toegelaat om onbekende programme van hierdie bron af te installeer nie. Jy kan dit in Instellings verander."
"Jou TV word vir jou veiligheid tans nie toegelaat om onbekende programme van hierdie bron af te installeer nie. Jy kan dit in Instellings verander."
"Jou horlosie word vir jou veiligheid tans nie toegelaat om onbekende apps van hierdie bron af te installeer nie. Jy kan dit in Instellings verander."
"Jou foon word vir jou veiligheid tans nie toegelaat om onbekende programme van hierdie bron af te installeer nie. Jy kan dit in Instellings verander."
"Jou foon en persoonlike data is meer kwesbaar vir aanvalle deur onbekende programme. Deur hierdie program te installeer, stem jy in dat jy verantwoordelik is vir enige skade aan jou foon of verlies van data wat uit sy gebruik kan spruit."
"Jou tablet en persoonlike data is meer kwesbaar vir aanvalle deur onbekende programme. Deur hierdie program te installeer, stem jy in dat jy verantwoordelik is vir enige skade aan jou tablet of verlies van data wat uit sy gebruik kan spruit."
"Jou TV en persoonlike data is meer kwesbaar vir aanvalle deur onbekende programme. Deur hierdie program te installeer, stem jy in dat jy verantwoordelik is vir enige skade aan jou TV of verlies van data wat uit sy gebruik kan spruit."
"%1$s-kloon"
"Argiveer %1$s?"
"Gaan voort"
"Instellings"
"Installeer/deïnstalleer Wear-programme"
"Kennisgewing dat program geïnstalleer is"
"Suksesvol geïnstalleer"
"“%1$s” is suksesvol geïnstalleer"
"Stel %1$s terug vanaf %2$s?"
"Hierdie app sal in die agtergrond begin aflaai"
"Stel terug"
"Jy is vanlyn"
"Om hierdie app terug te stel, gaan jou internetverbinding na en probeer weer"
"Iets het skeefgeloop"
"Kon nie hierdie app terugstel nie"
"Te min berging"
"Jy kan spasie op hierdie toestel beskikbaar maak om hierdie app terug te stel. Berging benodig: %1$s"
"Optrede vereis"
"Volg die volgende stappe om hierdie app terug te stel"
"%1$s is gedeaktiveer"
"Aktiveer %1$s in Instellings om hierdie app terug te stel"
"%1$s is gedeïnstalleer"
"Jy sal %1$s moet installeer om hierdie app terug te stel"
"Gaan voort"
"Vee berging uit"
"Instellings"
"Maak toe"