"Kan nie skandeer vir netwerke nie" "WEP" "WPA" "WPA2" "WPA/WPA2" "802.1x" "WPA-EAP" "RSN-EAP" "WPA3" "WPA2/WPA3" "Geen/OWE" "OWE" "Suite-B-192" "Geen" "WEP" "WPA-persoonlik" "WPA2-persoonlik" "WPA/WPA2-Personal" "WPA/WPA2/WPA3-onderneming" "WPA-onderneming" "WPA/WPA2-onderneming" "WPA2/WPA3-onderneming" "WPA3-onderneming" "Passpoint" "WPA3-persoonlik" "WPA2/WPA3-persoonlik" "Geen/verbeterde oopsekuriteit" "Verbeterde oopsekuriteit" "WPA3-onderneming 192-bis" "Gestoor" "Ontkoppel" "Gedeaktiveer" "IP-opstelling het misluk" "Stawingsprobleem" "Kan nie koppel nie" "Kan nie aan \"%1$s\" koppel nie" "Gaan wagwoord na en probeer weer" "Nie binne ontvangs nie" "Sal nie outomaties koppel nie" "Geen internettoegang nie" "Gestoor deur %1$s" "Outomaties deur %1$s gekoppel" "Outomaties deur netwerkgraderingverskaffer gekoppel" "Gekoppel via %1$s" "Tik om aan te meld" "Geen internet nie" "Daar kan nie by private DNS-bediener ingegaan word nie" "Beperkte verbinding" "Geen internet nie" "Aanmelding word vereis" "Toegangspunt is tydelik vol" "Maak tans %1$s oop" "Kon nie koppel nie" "Voltooi tans aanmelding …" "Kon nie aanmelding voltooi nie. Tik om weer te probeer." "Aanmelding is voltooi. Koppel tans …" "Stadig" "OK" "Vinnig" "Baie vinnig" "Verval" "%1$s / %2$s" "Ontkoppel" "Ontkoppel tans…" "Verbind tans …" "Gekoppel%1$s" "Verbind tans…" "Gekoppel (geen foon nie)%1$s" "Gekoppel (geen media nie)%1$s" "Gekoppel (geen foon of media nie)%1$s" "Gekoppel, battery %1$s%2$s" "Gekoppel (geen foon nie), battery %1$s%2$s" "Gekoppel (geen media nie), battery %1$s%2$s" "Gekoppel (geen foon of media nie), battery %1$s%2$s" "Aktief. %1$s battery." "Aktief. L: %1$s, R: %2$s battery." "Aktief. L: %1$s battery." "Aktief. R: %1$s battery." "%1$s batterykrag" "Battery %1$s" "L: %1$s, R: %2$s battery." "Links: %1$s battery" "Regs: %1$s battery" "Links %1$s" "Regs %1$s" "Aktief" "Gestoor" "Aktief (net links)" "Aktief (net regs)" "Aktief (links en regs)" "Aktief (net media). %1$s battery." "Aktiewe (net media). L: %1$s, R: %2$s battery" "Gekoppel (steun oudiodeling). %1$s battery" "Gekoppel (steun oudiodeling). L: %1$s, R: %2$s battery." "Gekoppel (steun oudiodeling). Links: %1$s battery." "Gekoppel (steun oudiodeling). Regs: %1$s battery." "Gekoppel (steun oudiodeling)" "Aktief (net media)" "Steun oudiodeling" "Aktief (net media), net linkerkant" "Aktief (net media), net regterkant" "Aktief (net media), linker- en regterkant" "Media-oudio" "Foonoproepe" "Lêeroordrag" "Invoertoestel" "Internettoegang" "Gee toegang tot kontakte en oproepgeskiedenis" "Inligting sal vir oproepaankondigings en meer gebruik word" "Deling van internetverbinding" "Teksboodskappe" "SIM-toegang" "HD-oudio: %1$s" "HD-oudio" "Gehoortoestelle" "LE-oudio" "Gekoppel aan gehoortoestelle" "Gekoppel aan LE-oudio" "Gekoppel aan media-oudio" "Gekoppel aan foonoudio" "Gekoppel aan lêeroordragbediener" "Gekoppel aan kaart" "Aan SAP gekoppel" "Nie gekoppel aan lêeroordragbediener nie" "Gekoppel aan invoertoestel" "Aan toestel gekoppel vir internettoegang" "Deel plaaslike internetverbinding met toestel" "Gebruik vir internettoegang" "Gebruik vir kaart" "Gebruik vir SIM-toegang" "Gebruik vir media-oudio" "Gebruik vir foonoudio" "Gebruik vir lêeroordrag" "Gebruik vir invoer" "Gebruik vir gehoortoestelle" "Gebruik vir LE_AUDIO" "Bind saam" "BIND SAAM" "Kanselleer" "Saambinding bied toegang tot jou kontakte en oproepgeskiedenis wanneer dit gekoppel is." "Kon nie saambind met %1$s nie." "Kon nie met %1$s saambind nie weens \'n verkeerde PIN of toegangsleutel." "Kan nie met %1$s kommunikeer nie." "Saambinding verwerp deur %1$s." "Rekenaar" "Kopstuk" "Foon" "Prenttoestel" "Oorfoon" "Randinvoertoestel" "Gehoortoestelle" "Bluetooth" "Wi-Fi af." "Wi-Fi is ontkoppel." "Wi-Fi een staaf." "Wi-Fi twee stawe." "Wi-Fi drie stawe." "Wi-Fi-sein vol." "Gekoppel aan jou toestel." "Oop netwerk" "Veilige netwerk" "Android-bedryfstelsel" "Verwyderde programme" "Verwyderde programme en gebruikers" "Stelselopdaterings" "USB-verbinding" "Wi-Fi-warmkol" "Bluetooth-verbinding" "Verbinding" "USB-verbinding en Wi-Fi-warmkol" "Alle werkprogramme" "Onbekend" "Gebruiker: %1$s" "Sommige verstekke gestel" "Geen verstekke gestel nie" "Teks-na-spraak-instellings" "Teks-na-spraak-uitset" "Spraaktempo" "Spoed waarteen die teks gepraat word" "Toonhoogte" "Beïnvloed die klank van die gesintetiseerde spraak" "Taal" "Gebruik stelseltaal" "Taal nie gekies nie" "Stel die taalspesifieke stem vir gesproke teks" "Luister na \'n voorbeeld" "Speel \'n kort demonstrasie van spraaksintese" "Installeer stemdata" "Installeer die stemdata vereis vir spraaksintese" "Hierdie spraaksintese-enjin kan dalk al die teks versamel wat uitgespreek sal word, insluitend persoonlike data soos wagwoorde en kredietkaartnommers. Dit kom van die %s enjin. Aktiveer die gebruik van hierdie spraaksintese-enjin?" "Hierdie taal vereis \'n werkende netwerkverbinding vir teks-na-spraak-uitvoer." "Dit is \'n voorbeeld van spraaksintese" "Verstek taalstatus" "%1$s word ten volle ondersteun" "%1$s vereis netwerkverbinding" "%1$s word nie ondersteun nie" "Kontroleer tans …" "Instellings vir %s" "Lanseer enjin-instellings" "Voorkeur-enjin" "Algemeen" "Stel toonhoogte terug" "Stel die toonhoogte waarteen die teks uitgespeek word terug na verstek." "60%" "80%" "100%" "150%" "200%" "250%" "300%" "350%" "400%" "Kies profiel" "Persoonlik" "Werk" "Privaat" "Kloon" "Ontwikkelaaropsies" "Aktiveer ontwikkelaaropsies" "Stel opsies vir programontwikkeling" "Ontwikkelaar-opsies is nie beskikbaar vir hierdie gebruiker nie" "VPN-instellings is nie vir hierdie gebruiker beskikbaar nie" "Verbindinginstellings is nie vir hierdie gebruiker beskikbaar nie" "Toegangspuntnaaminstellings is nie vir hierdie gebruiker beskikbaar nie" "USB-ontfouting" "In ontfoutmodus wanneer USB gekoppel is" "Herroep USB-onfoutingmagtigings" "Draadlose ontfouting" "Ontfoutingmodus wanneer Wi-Fi gekoppel is" "Fout" "Draadlose ontfouting" "Skakel draadlose ontfouting aan om beskikbare toestelle te sien en te gebruik" "Gebruik QR-kode om toestel saam te bind" "Gebruik QR-kodeskandeerder om nuwe toestelle saam te bind" "Gebruik saambindkode om toestel saam te bind" "Gebruik \'n sessyferkode om nuwe toestelle saam te bind" "Saamgebinde toestelle" "Tans gekoppel" "Toestelbesonderhede" "Vergeet" "Toestelvingerafdruk: %1$s" "Kon nie koppel nie" "Maak seker dat %1$s aan die regte netwerk gekoppel is" "Bind met toestel saam" "Wi‑Fi-saambindkode" "Kon nie saambind nie" "Maak seker dat die toestel aan dieselfde netwerk gekoppel is." "Bind toestel oor Wi-Fi saam deur \'n QR-kode te skandeer" "Bind tans toestel saam …" "Kon nie die toestel saambind nie. Óf die QR-kode is verkeerd, óf die toestel is nie aan dieselfde netwerk gekoppel nie." "IP-adres en -poort" "Skandeer QR-kode" "Bind toestel oor Wi-Fi saam deur \'n QR-kode te skandeer" "Koppel asseblief aan \'n Wi-Fi-netwerk" "adb, debug, dev" "Kortpad na foutverslag" "Wys \'n knoppie in die kragkieslys om \'n foutverslag te doen" "Bly wakker" "Skerm sal nooit slaap terwyl dit laai nie" "Aktiveer Bluetooth HCI-snuffelloglêer" "Vang Bluetooth-pakkette vas. (Wissel Bluetooth nadat jy hierdie instelling verander het)" "OEM-ontsluit" "Laat toe dat die selflaaiprogram ontsluit word" "Laat OEM-ontsluit toe?" "WAARSKUWING: Toestelbeskermingkenmerke sal nie op hierdie toestel werk terwyl hierdie instelling aangeskakel is nie." "Kies skynliggingapp" "Geen skynliggingprogram gestel nie" "Skynliggingapp: %1$s" "Inligtingruiling" "Draadlose skermsertifisering" "Aktiveer Wi-Fi-woordryke aanmelding" "Regulering van Wi-fi-opsporing" "Nie-aanhoudende MAC-verewekansiging vir wi-fi" "Mobiele data is altyd aktief" "Hardewareversnelling vir verbinding" "Wys Bluetooth-toestelle sonder name" "Deaktiveer absolute volume" "Aktiveer Gabeldorsche" "Bluetooth AVRCP-weergawe" "Kies Bluetooth AVRCP-weergawe" "Bluetooth MAP-weergawe" "Kies Bluetooth MAP-weergawe" "Bluetooth-oudiokodek" "Gebruik Bluetooth-oudiokodek\nKeuse" "Bluetooth-oudiovoorbeeldkoers" "Gebruik Bluetooth-oudiokodek\nKeuse: monsterkoers" "Dofgemaak beteken dit word nie deur foon of kopstuk gesteun nie" "Bluetooth-oudiobisse per voorbeeld" "Gebruik Bluetooth-oudiokodek\nKeuse: bisse per monster" "Bluetooth-oudiokanaalmodus" "Gebruik Bluetooth-oudiokodek\nKeuse: kanaalmodus" "Bluetooth-oudio-LDAC-kodek: Speelgehalte" "Gebruik Bluetooth-oudio-LDAC\nKodekkeuse: Speelgehalte" "Stroming: %1$s" "Private DNS" "Kies private DNS-modus" "Af" "Outomaties" "Gasheernaam van private DNS-verskaffer" "Voer gasheernaam van DNS-verskaffer in" "Kon nie koppel nie" "Wys opsies vir draadlose skermsertifisering" "Verhoog Wi-Fi-aantekeningvlak, wys per SSID RSSI in Wi‑Fi-kieser" "Verlaag batteryverbruik en verbeter netwerk se werkverrigting" "Wanneer hierdie modus geaktiveer is, kan hierdie toestel se MAC-adres verander elke keer wanneer dit aan \'n netwerk koppel waarvoor MAC-verewekansiging geaktiveer is." "Beperk" "Onbeperk" "Logskepperbuffer se groottes" "Kies logskeppergroottes per logbuffer" "Maak logskrywer se aanhoudende berging skoon?" "Wanneer ons nie meer monitering met die aanhoudende logskrywer uitvoer nie, word ons vereis om die logskrywerdata wat op jou toestel is, uit te vee." "Berg logskrywerdata aanhoudend op toestel" "Kies loglêerbuffers om aanhoudend op toestel te stoor" "Kies USB-opstelling" "Kies USB-opstelling" "Laat skynliggings toe" "Laat skynliggings toe" "Aktiveer aansigkenmerkinspeksie" "Hou mobiele data altyd aktief, selfs wanneer Wi‑Fi aktief is (vir vinnige netwerkwisseling)." "Gebruik hardewareversnelling vir verbinding indien beskikbaar" "Laat USB-ontfouting toe?" "USB-ontfouting is net vir ontwikkelingsdoeleindes bedoel. Gebruik dit om data te kopieer tussen jou rekenaar en jou toestel, programme op jou toestel te installeer sonder kennisgewing en om loglêerdata te lees." "Laat draadlose ontfouting toe?" "Draadlose ontfouting is net vir ontwikkelingsdoeleindes bedoel. Gebruik dit om data te kopieer tussen jou rekenaar en jou toestel, programme op jou toestel te installeer sonder kennisgewing, en loglêerdata te lees." "Herroep toegang tot USB-ontfouting vanaf alle rekenaars wat jy voorheen gemagtig het?" "Laat ontwikkeling-instellings toe?" "Hierdie instellings is bedoel net vir ontwikkelinggebruik. Dit kan jou toestel en die programme daarop breek of vreemde dinge laat doen." "Verifieer programme oor USB" "Kontroleer programme wat via ADB/ADT geïnstalleer is vir skadelike gedrag." "Bluetooth-toestelle sonder name (net MAC-adresse) sal gewys word" "Deaktiveer die Bluetooth-kenmerk vir absolute volume indien daar volumeprobleme met afgeleë toestelle is, soos onaanvaarbare harde klank of geen beheer nie." "Aktiveer die Bluetooth Gabeldorsche-kenmerkstapel." "Aktiveer die Verbeterde Konnektiwiteit-kenmerk." "Plaaslike terminaal" "Aktiveer terminaalprogram wat plaaslike skermtoegang bied" "HDCP-kontrolering" "Stel HDCP-kontrolering se gedrag" "Ontfouting" "Kies ontfoutprogram" "Geen ontfoutprogram gestel nie" "Ontfoutingsprogram: %1$s" "Kies program" "Niks" "Wag vir ontfouter" "Ontfoutde program wag vir ontfouter om te heg voordat dit uitgevoer word" "Invoer" "Skets" "Hardeware-versnelde lewering" "Media" "Monitering" "Strengmodus geaktiveer" "Flits skerm as apps lang bewerkings uitvoer op die hoofdraad" "Wyserligging" "Skermlaag wys huidige raakdata" "Wys tikke" "Wys visuele terugvoer vir tikke" "Wys sleuteldrukke" "Wys visuele terugvoer vir fisieke sleuteldrukke" "Wys oppervlakopdaterings" "Flits totale vensteroppervlakke wanneer dit opdateer" "Wys aansigopdaterings" "Flits aansigte binne vensters wanneer dit getrek word" "Wys hardewarelae se opdaterings" "Laat hardewarelae groen flits wanneer hulle opgedateer word" "Ontfout GPU-oortrek" "Deaktiveer HW-oorleggers" "Gebruik altyd GPU vir skermsamestelling" "Simuleer kleurruimte" "Aktiveer OpenGL-spore" "Deaktiveer USB-oudioroetering" "Deaktiveer outoroetering na USB-oudiorandtoestelle" "Wys uitleg se grense" "Wys snitgrense, kantlyne, ens." "Dwing RTL-uitlegrigting" "Dwing skermuitlegrigting na RTL vir alle locales" "Deursigtige navigasiebalk" "Maak navigasiebalk se agtergrondkleur by verstek deursigtig" "Laat venstervlakwasighede toe" "Dwing 4x MSAA" "Aktiveer 4x MSAA in OpenGL ES 2.0-programme" "Ontfout nie-reghoekige knipbedrywighede" "Profiel-HWUI-lewering" "Aktiveer GPU-ontfoutlae" "Laat laai van GPU-ontfoutlae vir ontfoutapps toe" "Aktiveer woordryke verkoperloginskrywing" "Sluit bykomende toestelspesifieke verkoperloglêers by foutverslae in, wat privaat inligting kan bevat, meer batterykrag kan gebruik, en/of meer berging kan gebruik." "Vensteranimasieskaal" "Oorganganimasieskaal" "Animator-tydsduurskaal" "Simuleer sekondêre uitstallings" "Apps" "Moenie aktiwiteite behou nie" "Vernietig elke aktiwiteit sodra die gebruiker dit verlaat" "Agtergrondproseslimiet" "Wys agtergrond-ANR\'e" "Wys Program Reageer Nie-dialoog vir agtergrondprogramme" "Wys kennisgewingkanaalwaarskuwings" "Wys waarskuwing op skerm wanneer \'n program \'n kennisgewing sonder \'n geldige kanaal plaas" "Dwing toelating op eksterne berging" "Maak dat enige program na eksterne berging geskryf kan word, ongeag manifeswaardes" "Dwing aktiwiteite om verstelbaar te wees" "Maak die groottes van alle aktiwiteite verstelbaar vir veelvuldige vensters, ongeag manifeswaardes." "Aktiveer vormvrye vensters" "Aktiveer steun vir eksperimentele vormvrye vensters." "Werkskerm-rugsteunwagwoord" "Volle rekenaarrugsteune word nie tans beskerm nie" "Tik om die wagwoord vir volledige rekenaarrugsteune te verander of te verwyder" "Nuwe rugsteunwagwoord ingestel" "Nuwe wagwoord en bevestiging stem nie ooreen nie" "Rugsteunwagwoord kon nie ingestel word nie" "Laai tans …" "Lewendig (verstek)" "Natuurlik" "Standaard" "Verbeterde kleure" "Natuurlike kleure soos dit vir die oë lyk" "Kleure vir digitale inhoud geoptimeer" "Bystandprogramme" "Onaktief. Tik om te wissel." "Aktief. Tik om te wissel." "Programbystandstatus: %s" "Mediatranskoderinginstellings" "Ignoreer kodewisselingverstekke" "Aktiveer kodewisseling" "Aanvaar dat programme moderne formate steun" "Wys kodewisselingkennisgewings" "Deaktiveer kodewisselingkas" "Lopende dienste" "Sien en beheer dienste wat tans aktief is" "WebView-implementering" "Stel WebView-implementering" "Hierdie keuse is nie meer geldig nie. Probeer weer." "Fotokleurmodus" "Gebruik sRGB" "Gedeaktiveer" "Totale kleurblindheid" "Deuteranomalie (rooi-groen)" "Protanomalie (rooi-groen)" "Tritanomalie (blou-geel)" "Kleurregstelling" "Kleurregstelling kan nuttig wees wanneer jy die volgende wil doen:<br/> <ol> <li>&nbsp;Om kleure meer akkuraat te sien</li> <li>&nbsp;Om kleure te verwyder om jou te help fokus</li> </ol>" "Geneutraliseer deur %1$s" "%1$s%2$s" "%1$s – Laaiproses is onderbreek om battery te beskerm" "%1$s - Gaan die laaibykomstigheid na" "Ongeveer %1$s oor" "Ongeveer %1$s oor (%2$s)" "Ongeveer %1$s oor gegrond op jou gebruik" "Ongeveer %1$s oor gegrond op jou gebruik (%2$s)" "Sal op grond van jou gebruik waarskynlik hou tot omtrent %1$s (%2$s)" "Sal op grond van jou gebruik waarskynlik hou tot omtrent %1$s" "Sal waarskynlik hou tot omtrent %1$s (%2$s)" "Sal waarskynlik hou tot omtrent %1$s" "Tot %1$s" "Battery kan teen %1$s afloop" "Minder as %1$s oor" "Minder as %1$s oor (%2$s)" "Meer as %1$s oor (%2$s)" "Meer as %1$s oor" "%1$s%2$s" "%1$s oor tot vol" "%1$s%2$s oor tot vol" "%1$s – Laaiproses word geoptimeer" "%1$s – Laai tans" "%1$s%2$s – Volgelaai teen %3$s" "%1$s – Volgelaai teen %2$s" "Volgelaai teen %1$s" "Volgelaai teen %1$s" "Onbekend" "Laai" "Laai tans vinnig" "Laai tans stadig" "Laai tans draadloos" "Laai tans" "Laai nie" "Gekoppel, maar laai nie" "Gelaai" "Volgelaai" "Laai wag tans" "Laai tans" "Laai vinnig" "Beheer deur administrateur" "Beheer deur Beperkte Instellings" "Gedeaktiveer" "Toegelaat" "Nie toegelaat nie" "Installeer onbekende apps" "Instellingstuisblad" "0%" "50%" "100%" "%1$s gelede" "%1$s oor" "Klein" "Verstek" "Groot" "Groter" "Grootste" "Gepasmaak (%d)" "Kieslys" "Voer wagwoord in om fabriekterugstelling in demonstrasiemodus uit te voer" "Volgende" "Wagwoord word benodig" "Aktiewe invoermetodes" "Gebruik stelseltale" "Kon nie instellings vir %1$s oopmaak nie" "Die invoermetode kan dalk alle teks wat jy invoer, versamel, insluitend persoonlike data soos wagwoorde en kredietkaartnommers. Dit kom van die program %1$s. Wil jy dié invoermetode gebruik?" "Let wel: Ná \'n herselflaai kan hierdie app nie begin voordat jy jou foon ontsluit het nie" "IMS-registrasiestaat" "Geregistreer" "Nie geregistreer nie" "Onbeskikbaar" "MAC word ewekansig gemaak" "{count,plural, =1{1 toestel is gekoppel}other{# toestelle is gekoppel}}" "Meer tyd." "Minder tyd." "Kanselleer" "Volgende" "Terug" "Stoor" "OK" "Klaar" "Wekkers en onthounotas" "Laat toe dat wekkers en onthounotas gestel word" "Wekkers en onthounotas" "Laat hierdie app toe om wekkers te stel en tydsensitiewe handelinge te skeduleer. Dit laat die app op die agtergrond werk, wat meer batterykrag kan gebruik.\n\nAs hierdie toestemming af is, sal bestaande wekkers en tydgegronde geleenthede wat deur hierdie app geskeduleer is, nie werk nie." "skedule, wekker, onthounota, horlosie" "Skakel aan" "Skakel Moenie steur nie aan" "Nooit" "Net prioriteit" "%1$s. %2$s" "Jy sal nie jou volgende wekker om %1$s hoor nie tensy jy dit voor die tyd afskakel" "Jy sal nie jou volgende wekker om %1$s hoor nie" "om %1$s" "op %1$s" "Tydsduur" "Vra elke keer" "Totdat jy dit afskakel" "Sopas" "Hierdie foon" "Hierdie tablet" "Dokluidspreker" "Eksterne toestel" "Gekoppelde toestel" "Hierdie foon" "Kan nie op hierdie toestel speel nie" "Gradeer rekening op om oor te skakel" "Kan nie aflaaie hier speel nie" "Probeer weer ná die advertensie" "Maak toestel wakker om hier te speel" "Toestel is nie goedgekeur om te speel nie" "Kan nie hierdie media hier speel nie" "Gekoppel" "HDMI ARC" "HDMI eARC" "Gekoppel deur ARC" "Gekoppel deur eARC" "TV-verstek" "HDMI-uitset" "Interne luidsprekers" "Kan nie koppel nie. Skakel toestel af en weer aan" "Bedrade oudiotoestel" "Hulp en terugvoer" "Berging" "Gedeelde data" "Bekyk en wysig gedeelde data" "Daar is geen gedeelde data vir hierdie gebruiker nie." "Kon nie gedeelde data gaan haal nie. Probeer weer." "Gedeelde data-ID: %d" "Verval op %s" "Kon nie die gedeelde data uitvee nie." "Daar is geen huurkontrakte vir hierdie gedeelde data verkry nie. Wil jy dit uitvee?" "Programme wat data deel" "Geen beskrywing is deur die program voorsien nie." "Huurkontrak verval op %s" "Vee gedeelde data uit?" "Is jy seker jy wil hierdie gedeelde data uitvee?" "Gebruikers het hul eie programme en inhoud" "Jy kan toegang tot programme en inhoud op jou rekening beperk" "Gebruiker" "Beperkte profiel" "Voeg nuwe gebruiker by?" "Jy kan hierdie toestel met ander mense deel deur bykomende gebruikers te skep. Elke gebruiker het hulle eie spasie wat hulle kan pasmaak met programme, muurpapier en so meer. Gebruikers kan ook toestelinstellings wat almal raak, soos wi-fi, aanpas.\n\nWanneer jy \'n nuwe gebruiker byvoeg, moet daardie persoon hul eie spasie opstel.\n\nEnige gebruiker kan programme vir alle ander gebruikers opdateer. Toeganklikheidinstellings en -dienste sal dalk nie na die nuwe gebruiker oorgedra word nie." "Wanneer jy \'n nuwe gebruiker byvoeg, moet daardie persoon hul spasie opstel.\n\nEnige gebruiker kan apps vir al die ander gebruikers opdateer." "Maak hierdie gebruiker ’n admin?" "Admins het spesiale voorregte wat ander gebruikers nie het nie. ’n Admin kan alle gebruikers bestuur, hierdie toestel opdateer of terugstel, instellings wysig, alle geïnstalleerde apps sien, en adminvoorregte vir ander mense gee of herroep." "Maak admin" "Moet die gebruiker nou opgestel word?" "Maak seker die persoon is beskikbaar om die toestel te vat en hul spasie op te stel" "Stel profiel nou op?" "Stel nou op" "Nie nou nie" "Voeg by" "Nuwe gebruiker" "Nuwe profiel" "Gebruikerinligting" "Profiel-inligting" "Voordat jy \'n beperkte profiel kan skep, moet jy \'n skermslot opstel om jou programme en persoonlike data te beskerm." "Stel slot op" "Skakel oor na %s" "Skep tans nuwe gebruiker …" "Skep tans nuwe gas …" "Kon nie \'n nuwe gebruiker skep nie" "Kon nie ’n nuwe gas skep nie" "Bynaam" "Die naam en prent wat jy kies sal sigbaar wees vir enigiemand wat hierdie toestel gebruik." "Voeg gebruiker by" "Voeg gas by" "Verwyder gas" "Stel gassessie terug" "Stel gassessie terug?" "Verwyder gas?" "Stel terug" "Verwyder" "Stel tans gassessie terug …" "Stel gastesessie terug?" "Dit sal ’n nuwe gastesessie begin en alle apps en data van die huidige sessie uitvee" "Verlaat gasmodus?" "Dit sal programme en data in die huidige gastesessie uitvee" "Ja, maak hulle ’n admin" "Nee, moet hulle nie ’n admin maak nie" "Gaan uit" "Stoor gasaktiwiteit?" "Jy kan aktiwiteit in die huidige sessie stoor of alle programme en data uitvee" "Vee uit" "Stoor" "Verlaat gasmodus" "Stel jou gastesessie terug" "Verlaat gasmodus" "Alle aktiwiteit sal uitgevee word wanneer jy uitgaan" "Jy kan jou aktiwiteit stoor of uitvee wanneer jy uitgaan" "Stel terug om aktiwiteit nou uit te vee, of stoor of vee aktiwiteit uit wanneer jy uitgaan" "Kies foto" "Te veel verkeerde pogings. Hierdie toestel se data sal uitgevee word." "Te veel verkeerde pogings. Hierdie gebruiker sal uitgevee word." "Te veel verkeerde pogings. Hierdie werkprofiel en die data daarin sal uitgevee word." "Maak toe" "Toestelverstek" "Gedeaktiveer" "Geaktiveer" "Jou toestel moet herselflaai om hierdie verandering toe te pas. Herselflaai nou of kanselleer." "Bedrade oorfone" "Aan" "Af" "Diensverskaffernetwerk verander tans" "3G" "EDGE" "1X" "GPRS" "H" "H+" "4G" "4G+" "LTE" "LTE+" "W+" "Mobiele data is af" "Nie gestel om data te gebruik nie" "Geen foon nie." "Foon, een staaf." "Foon, twee stawe." "Foon, drie stawe." "Foon vier strepies." "Foonsein is vol." "Geen data nie." "Data, een staaf." "Data, twee stawe." "Data, drie stawe." "Datasein vol." "Ethernet is ontkoppel." "Ethernet." "Geen oproepe nie." "Fisieke sleutelbord" "Kies sleutelborduitleg" "Verstek" "Skermaanskakelkontrole" "Laat toe dat die skerm aangeskakel word" "Laat ’n app toe om die skerm aan te skakel. As jy toestemming gee, kan die app die skerm enige tyd sonder jou uitdruklike bedoeling aanskakel." "Hou op om %1$s uit te saai?" "As jy %1$s uitsaai of die uitvoer verander, sal jou huidige uitsending stop" "Saai %1$s uit" "Verander uitvoer" "Voorspellingteruggebaaranimasies" "Aktiveer stelselanimasies vir voorspellingteruggebaar." "Hierdie instelling aktiveer stelselanimasies vir voorspellinggebaaranimasie. Dit vereis dat enableOnBackInvokedCallback per program op waar gestel word in die manifeslêer." "%1$d %%" "Nie gespesifiseer nie" "Neutrum" "Vroulik" "Manlik" "Stelselopdaterings"