"Voer jou PIN in" "Voer PIN in" "Voer jou patroon in" "Teken patroon" "Voer jou wagwoord in" "Voer wagwoord in" "Ongeldige kaart." "Gelaai" "%s • Laai tans draadloos" "%s • Laai tans" "%s • Laai tans" "%s • Laai tans vinnig" "%s • Laai tans stadig" "%s • Laaiproses is onderbreek om battery te beskerm" "%s • Gaan die laaibykomstigheid na" "Netwerk is gesluit" "Geen SIM nie" "Onbruikbare SIM." "SIM is gesluit." "SIM is PUK-gesluit." "Ontsluit tans SIM …" "PIN-area" "Toestelwagwoord" "SIM-PIN-area" "SIM-PUK-area" "Vee uit" "Deaktiveer e-SIM" "Kan nie e-SIM deaktiveer nie" "Die e-SIM kan weens \'n fout nie gedeaktiveer word nie." "Enter" "Verkeerde patroon" "Verkeerde patroon. Probeer weer." "Verkeerde wagwoord" "Verkeerde wagwoord. Probeer weer." "Verkeerde PIN" "Verkeerde PIN. Probeer weer." "Of ontsluit met vingerafdruk" "Vingerafdruk nie herken nie" "Gesig nie erken nie" "Probeer weer of voer PIN in" "Probeer weer of voer wagwoord in" "Probeer weer of voer patroon in" "PIN word vereis as daar te veel pogings was" "Wagwoord word vereis as daar te veel pogings was" "Patroon word vereis as daar te veel pogings was" "Ontsluit met PIN of vingerafdruk" "Ontsluit met wagwoord of vingerafdruk" "Ontsluit met patroon of vingerafdruk" "Toestel deur werkbeleid gesluit vir meer sekuriteit" "PIN word vereis ná vassluit" "Wagwoord word vereis ná vassluit" "Patroon word vereis ná vassluit" "Die opdatering sal installeer wanneer die toestel nie gebruik word nie" "Meer sekuriteit vereis. PIN ruk lank nie gebruik nie." "Meer sekuriteit vereis. Wagwoord ruk lank nie gebruik nie." "Meer sekuriteit vereis. Patroon ruk lank nie gebruik nie." "Meer sekuriteit vereis. Toestel ruk lank nie ontsluit nie." "Kan nie met gesig ontsluit nie. Te veel pogings." "Kan nie met vingerafdruk ontsluit nie. Te veel pogings." "Vertrouensagent is nie beskikbaar nie" "Te veel pogings met verkeerde PIN" "Te veel pogings met verkeerde patroon" "Te veel pogings met verkeerde wagwoord" "{count,plural, =1{Probeer weer oor # sekonde.}other{Probeer weer oor # sekondes.}}" "Voer SIM se PIN in." "Voer SIM se PIN vir \"%1$s\" in." "%1$s Deaktiveer e-SIM om toestel sonder mobiele diens te gebruik." "SIM is nou gedeaktiveer. Voer PUK-kode in om voort te gaan. Kontak diensverskaffer vir besonderhede." "SIM vir \"%1$s\" is nou gedeaktiveer. Voer die PUK-kode in om voort te gaan. Kontak die diensverskaffer vir besonderhede." "Voer die gewenste PIN-kode in" "Bevestig gewenste PIN-kode" "Ontsluit tans SIM …" "Tik \'n PIN wat 4 to 8 syfers lank is, in." "PUK-kode moet 8 of meer syfers wees." "Jy het jou PIN %1$d keer verkeerd ingetik. \n\nProbeer weer oor %2$d sekondes." "Jy het jou wagwoord %1$d keer verkeerd ingetik. \n\nProbeer weer oor %2$d sekondes." "Jy het jou ontsluitpatroon %1$d keer verkeerd geteken. \n\nProbeer weer oor %2$d sekondes." "Verkeerde SIM-PIN-kode. Jy sal nou jou diensverskaffer moet kontak om jou toestel te ontsluit." "{count,plural, =1{Verkeerde PIN-kode vir SIM. Jy het # poging oor voordat jy jou diensverskaffer moet kontak om jou toestel te ontsluit.}other{Verkeerde PIN-kode vir SIM. Jy het # pogings oor. }}" "SIM is onbruikbaar. Kontak jou diensverskaffer." "{count,plural, =1{Verkeerde PUK-kode vir SIM. Jy het # poging oor voordat SIM permanent onbruikbaar word.}other{Verkeerde PUK-kode vir SIM. Jy het # pogings oor voordat SIM permanent onbruikbaar word.}}" "SIM-PIN-bewerking het misluk!" "SIM-PUK-bewerking het misluk!" "Wissel invoermetode" "Vliegtuigmodus" "Patroon word vereis nadat toestel herbegin" "PIN word vereis nadat toestel herbegin" "Wagwoord word vereis nadat toestel herbegin" "Gebruik eerder ’n patroon vir bykomende sekuriteit" "Gebruik eerder ’n PIN vir bykomende sekuriteit" "Gebruik eerder ’n wagwoord vir bykomende sekuriteit" "PIN word vir bykomende sekuriteit vereis" "Patroon word vir bykomende sekuriteit vereis" "Wagwoord word vir bykomende sekuriteit vereis" "Toestel is deur administrateur gesluit" "Toestel is handmatig gesluit" "Nie herken nie" "Skakel kameratoegang aan om Gesigslot te gebruik" "{count,plural, =1{Voer SIM se PIN in. Jy het # poging oor voordat jy jou diensverskaffer moet kontak om jou toestel te ontsluit.}other{Voer SIM se PIN in. Jy het # pogings oor.}}" "{count,plural, =1{SIM is nou gedeaktiveer. Voer PUK-kode in om voort te gaan. Jy het # poging oor voordat die SIM permanent onbruikbaar word. Kontak die diensverskaffer vir besonderhede.}other{SIM is nou gedeaktiveer. Voer PUK-kode in om voort te gaan. Jy het # pogings oor voordat die SIM permanent onbruikbaar word. Kontak die diensverskaffer vir besonderhede.}}" "Verstek" "Borrel" "Analoog" "Ontsluit jou toestel om voort te gaan" "Voer PIN in om opdatering later te installeer" "Voer wagwoord in om opdatering later te installeer" "Teken patroon om opdatering later te installeer" "Toestel is opgedateer. Voer PIN in om voort te gaan." "Toestel is opgedateer. Voer wagwoord in om voort te gaan." "Toestel is opgedateer. Teken patroon om voort te gaan."