"kry toegang tot AdServices Topics API"
"Gee ’n program toegang tot AdServices Topics API."
"kry toegang tot AdServices Attribution API\'s"
"Gee ’n program toegang tot AdServices Attribution API\'s."
"kry toegang tot AdServices Custom Audience API"
"Gee ’n program toegang tot AdServices Custom Audience API."
"Toegang tot AdID API"
"Gee ’n program toegang tot AdID API."
"kry toegang tot AdServices Consent API"
"Gee ’n program toegang tot AdServices Consent API."
"Toegang tot Ad ID API"
"Gee ’n program toegang tot Ad ID API."
"Toegang tot AdServices Cobalt Upload API"
"Gee ’n app toegang tot AdServices Cobalt Upload API."
"Toegang tot App Set ID API"
"Gee ’n program toegang tot App Set ID API."
"Toegang tot Consent Service API"
"Gee ’n program toegang tot Consent Service API."
"Toegang tot AdService se aktiveringstaatwysiging-API."
"Gee ’n program toegang tot AdService se aktiveringstaatwysiging-API."
"Toegang tot AdService se aktiveringstaat-API."
"Gee ’n program toegang tot AdService se aktiveringstaat-API."
"Toegang tot AdServicesManager se API’s"
"Gee ’n app toegang tot AdServicesManager se API’s."
"Toegang tot AdService se Adid API-opdatering."
"Gee ’n app toegang tot AdService se Adid API-opdatering."
"Advertensieprivaatheid"
"Sluit aan by Android se advertensieprivaatheidbeta"
"Android verken meer private maniere waarop programme vir jou advertensies kan wys"
"Kom meer te wete"
"Android se advertensieprivaatheidbeta"
"Wat\'s nuut"
"Die nuwe privaatheidkenmerke in die Privacy Sandbox laat programme toe om vir jou relevante advertensies te wys, maar beperk wat daardie programme oor jou aktiwiteite op webwerwe en programme van ander ontwikkelaars te wete kan kom."
"Hoe dit werk"
"Hoe om deel te neem"
"As die beta aangeskakel is, word programme toegelaat om hierdie nuwe, meer private maniere te toets om vir jou advertensies te wys. Jy kan die beta enige tyd in jou privaatheidinstellings afskakel."
"Nee, dankie"
"Skakel aan"
"Meer"
"Dankie vir jou deelname"
"Jy is deel van Android se advertensieprivaatheidbeta. Die Privacy Sandbox is vir jou toestel aangeskakel.\n\nJy kan enige tyd in jou privaatheidinstellings meer te wete kom of die beta afskakel."
"Jy het gekies om nie deel te neem nie"
"Dankie vir jou antwoord. Die Privacy Sandbox is vir jou toestel afgeskakel.\n\nGaan na jou privaatheidinstellings as jy van plan verander of meer te wete wil kom."
"Privaatheidinstellings"
"Jy is deel van die beta"
"Die Privacy Sandbox is aan vir jou toestel, en programme kan hierdie nuwe, meer private maniere toets om vir jou advertensies te wys. Jy kan die beta enige tyd in jou privaatheidinstellings afskakel."
"Het dit"
"Android se Privacy Sandbox bied nuwe kenmerke wat programme kan gebruik om vir jou advertensies te wys waarvan jy dalk sal hou. Hierdie tegnologieë gebruik nie toestelidentifiseerders nie.\n\nAndroid en jou programme kan die soorte advertensies skat waarin jy dalk belang sal stel, en stoor die belangstellings tydelik op jou toestel. Dit maak dit vir programme moontlik om vir jou advertesies te wys waarvan jy dalk sal hou sonder om jou aktiwiteit op webwerwe en programme van ander ontwikkelaars na te spoor."
"Advertensiepersonalisering met Privacy Sandbox"
"• Belangstellings wat deur Android geskat word"
"Android skat van tyd tot tyd jou topbelangstellings op grond van die programme wat jy gebruik, byvoorbeeld \"Sport\" of \"Reis\".\n\nLater kan ’n program Android vra om daardie belangstellings te gebruik om vir jou meer relevante advertensies te wys.\n\nJy kan die lys huidige belangstellings in jou privaatheidinstellings sien, en kan enige daarvan blokkeer waarvan jy nie hou nie."
"• Belangstellings geskat deur programme"
"Programme kan jou belangstellings skat en hulle tydelik met Android stoor. Byvoorbeeld, ’n program wat jy gebruik om drafskoene te koop, kan jou belangstelling skat as \"draf maratonne\".\n\nLater kan ’n ander program vir jou op grond van hierdie belangstelling ’n advertensie wys wat met maratonne verband hou.\n\nJy kan in jou privaatheidinstellings die lys programme bestuur wat gestoorde belangstellings het."
"Nuwe advertensieprivaatheidkenmerke"
"Advertensie-onderwerpe gee vir jou meer van ’n keuse oor watter advertensies jy sien"
"Nuwe advertensieprivaatheidkenmerke is nou beskikbaar"
"Android neem kennis van onderwerpe waarin jy belangstel gegrond op apps wat jy onlangs gebruik het. Apps wat jy gebruik, kan ook bepaal waarvan jy hou. Apps kan later vir hierdie inligting vra om vir jou gepersonaliseerde advertensies te wys. Jy kan kies watter onderwerpe en apps gebruik word om vir jou advertensies te wys."
"Om die werkverrigting van ’n advertensie te meet word beperkte soorte data tussen apps gedeel ."
"Meer oor advertensies op Android"
"Nuttiger advertensies"
"Apps kan Android vir inligting vra om te help om die advertensies wat jy sien, te personaliseer."
"• Android neem kennis van onderwerpe waarin jy belangstel gegrond op die apps wat jy onlangs gebruik het."
"• Apps wat jy gebruik, kan ook bepaal waarvan jy hou gegrond op hoe jy hulle gebruik. As jy byvoorbeeld ’n app gebruik wat langafstandhardloopskoene verkoop, kan die app dalk besluit dat jy belangstel om marathons te hardloop."
"’n App wat jy gebruik, kan later vir hierdie inligting vra – óf jou advertensie-onderwerpe óf advertensies wat voorgestel word deur apps wat jy gebruik het."
"Android vee onderwerpe en appvoorgestelde data gereeld outomaties uit. Jy kan ook spesifieke onderwerpe en apps wat jy nie wil hê voorstelle moet maak nie, blokkeer."
"Meet hoe goed ’n advertensie vaar"
"Apps wat jy gebruik, kan Android vra vir inligting wat hulle help om die werkverrigting van hul advertensies te meet. Android laat apps toe om beperkte soorte data in te samel, soos die tyd van die dag waarop ’n advertensie vir jou gewys is."
"Probeer nuwe advertensieprivaatheidkenmerke"
"Advertensie-onderwerpe gee vir jou meer keuse oor watter advertensies jy sien"
"Bekyk besonderhede"
"Probeer nuwe advertensieprivaatheidkenmerke"
"Android stel nuwe privaatheidkenmerke bekend wat vir jou meer van ’n keuse gee oor die advertensies wat jy sien."
"Advertensie-onderwerpe help apps om vir jou relevante advertensies te wys terwyl dit jou identiteit en inligting oor jou appgebruik beskerm. Android kan kennis neem van onderwerpe waarin jy belangstel gegrond op die apps wat jy onlangs gebruik het. ’n App wat jy gebruik, kan later vir Android vir relevante onderwerpe vra om die advertensies wat jy sien, te personaliseer."
"Jy kan advertensie-onderwerpe in jou toestelinstellings sien en dié onderwerpe blokkeer wat jy nie wil hê met apps gedeel moet word nie. Android vee ook advertensie-onderwerpe gereeld outomaties uit."
"Jy kan enige tyd in privaatheidsinstellings van plan verander."
"Meer oor advertensie-onderwerpe"
"Kry meer inligting in ons ""privaatheidsbeleid"" oor hoe Android jou data beskerm."
"Probeer dit"
"• Watter data gebruik word"
"Jou advertensie-onderwerpe word gegrond op die apps wat jy onlangs op hierdie toestel gebruik het en hoe dikwels jy hulle gebruik."
"• Hoe ons hierdie data gebruik"
"Android neem kennis van onderwerpe waarin jy belangstel terwyl jy jou apps gebruik. Onderwerpetikette word vooraf gedefinieer en sluit dinge in soos Kuns en Vermaak, Inkopies, en Sport. ’n App wat jy gebruik, kan later vir Android vir ’n paar van jou onderwerpe vra (maar nie vir data oor jou appgebruik of identiteit nie) om die advertensies wat jy sien, te personaliseer."
"• Hoe jy jou data kan bestuur"
"Android vee onderwerpe gereeld outomaties uit. ’n Onderwerp kan weer op die lys verskyn soos jy aanhou om apps te gebruik. Jy kan ook onderwerpe blokkeer wat jy nie wil hê Android met apps moet deel nie, en advertensie-onderwerpe enige tyd in privaatheidinstellings afskakel."
"Jy kan veranderinge in privaatheidinstellings maak."
"Ander advertensieprivaatheidkenmerke is nou beskikbaar"
"Android bied ook nuwe maniere aan om te beperk wat apps oor jou kan uitvind wanneer hulle vir jou gepersonaliseerde advertensies wys."
"• Appvoorgestelde advertensies help om jou identiteit en inligting oor jou appgebruik te beskerm terwyl apps vir jou relevante advertensies kan wys.’n App wat jy gebruik kan op grond van jou aktiwiteit verwante advertensies in ander apps voorstel. Jy kan in privaatheidinstellings ’n lys van apps sien en hulle keer om voorstelle te maak."
"• Met advertensiemeting word beperkte soorte data tussen apps gedeel om die werkverrigting van hul advertensies te meet, soos die tyd van die dag waarop ’n advertensie vir jou gewys is."
"Meer oor appvoorgestelde advertensies en advertensiemeting"
"Appvoorgestelde advertensies"
"• Watter data word gebruik"
"Jou aktiwiteit in ’n app wat jy op hierdie toestel gebruik."
"• Hoe apps hierdie data gebruik"
"Apps kan inligting berg by Android oor dinge waarvan jy hou. As jy byvoorbeeld ’n app oor marathonvoorbereiding gebruik, kan die app dalk besluit dat jy in hardloopskoene belangstel. As jy later ’n ander app gebruik, kan daardie app vir jou ’n advertensie vir hardloopskoene wys wat deur die eerste app voorgestel is."
"• Hoe jy jou data kan bestuur"
"Android vee appvoorgestelde data gereeld outomaties uit. ’n App wat jy weer gebruik, kan weer op die lys verskyn."
"Jy kan ook enige tyd in privaatheidinstellings ’n app keer om vir jou advertensies voor te stel, alle advertensievoorsteldata terugstel, of appvoorgestelde advertensies afskakel."
"Apps wat jy gebruik kan Android vra vir inligting wat hulle help om die werkverrigting van hul advertensies te meet. Android beskerm jou privaatheid deur die inligting wat apps met mekaar kan deel, te beperk."
"Nuwe advertensieprivaatheidkenmerke is nou beskikbaar"
"Kry groter keuse oor die advertensies wat jy sien terwyl jou identiteit beskerm word"
"Nuwe advertensieprivaatheidkenmerke is nou beskikbaar"
"Android stel tans nuwe maniere bekend om te beperk wat apps oor jou kan uitvind wanneer hulle vir jou gepersonaliseerde advertensies wys."
"• Met appvoorgestelde advertensies help nuwe privaatheidkenmerke om jou identiteit en inligting oor jou appgebruik te beskerm terwyl dit apps in staat stel om vir jou relevante advertensies te wys. ’n App wat jy gebruik, kan op grond van jou aktiwiteit verwante advertensies in ander apps voorstel. Jy kan in privaatheidinstellings ’n lys apps sien en hulle keer om voorstelle te maak."
"• Met advertensiemeting word beperkte soorte data tussen apps gedeel om die prestasie van hul advertensies te verstaan, soos die tyd van die dag waarop ’n advertensie vir jou gewys is."
"Jou aktiwiteit in ’n app op hierdie toestel kan gebruik word om advertensies voor te stel."
"Skakel nog ’n advertensieprivaatheidkenmerk aan"
"Android bied ook ’n nuwe privaatheidkenmerk aan wat jou groter keuse gee oor die advertensies wat jy sien."
"Advertensie-onderwerpe help apps om vir jou relevante advertensies te wys terwyl dit jou identiteit en inligting oor jou appgebruik beskerm. Android kan kennis neem van onderwerpe waarin jy belangstel gegrond op apps wat jy onlangs gebruik het. Later kan ’n app wat jy gebruik Android vir relevante onderwerpe vra om vir jou meer relevante advertensies te wys."
"Jy kan advertensie-onderwerpe in jou privaatheidinstellings sien en dié blokkeer wat jy nie wil hê met apps gedeel moet word nie. Android vee advertensie-onderwerpe ook gereeld outomaties uit."
"Skakel dit aan"
"Nuwe advertensieprivaatheidkenmerke is nou beskikbaar"
"Jy het nou groter keuse oor die advertensies wat jy sien terwyl jou identiteit beskerm word"
"Nuwe advertensieprivaatheidkenmerke is nou beskikbaar"
"Android bied nou nuwe privaatheidkenmerke aan wat jou groter keuse gee oor die advertensies wat jy sien."
"Volgende"
"Privacy Sandbox"
"Neem deel aan Android se advertensieprivaatheidbeta"
"Privacy Sandbox"
"Belangstellings wat deur Android geskat word"
"Programme wat belangstellings skat"
"Advertensiemeting"
"Programme kan die Privacy Sandbox gebruik om die doeltreffendheid van hul advertensies te meet. Om dit te doen, kan adverteerders tydelik data oor jou interaksies tussen hul advertensies en programme met Android stoor. Die hoeveelheid data wat hulle kan stoor, word beperk, en dit sal gereeld uitgevee word.\n\nJy kan hierdie data enige tyd uitvee deur die Privacy Sandbox af te skakel."
"Android skat van tyd tot tyd jou topbelangstellings op grond van die programme wat jy gebruik. Programme kan Android vra om daardie belangstellings te gebruik om vir jou meer relevante advertensies te wys.\n\nAs jy ’n belangstelling blokkeer, sal dit nie weer by die lys gevoeg word nie, tensy jy dit deblokkeer. Jy kan steeds ’n paar verwante advertensies sien."
"Blok"
"Deblokkeer"
"Belangstellings wat jy geblokkeer het"
"Stel alle belangstellings terug"
"Geen belangstellings om op die oomblik te wys nie."
"Geen onderwerpe om op die oomblik te wys nie.\nKom meer te wete oor ""advertensieonderwerpe"
"Privacy Sandbox"
"Android se advertensieprivaatheidbeta bied nuwe kenmerke wat apps kan gebruik om vir jou advertensies te wys waarvan jy dalk sal hou. Hierdie tegnologieë gebruik nie toestelidentifiseerders nie.\n\nAndroid kan die soorte advertensies skat waarin jy dalk belang sal stel, en stoor hierdie belangstellings tydelik op jou toestel. Dit maak dit vir apps moontlik om vir jou relevante advertesies te wys sonder om jou aktiwiteit op webwerwe en apps van ander ontwikkelaars na te spoor."
"Jy het geen geblokkeerde belangstellings nie"
"Geen geblokkeerde onderwerpe nie"
"Bekyk geblokkeerde onderwerpe"
"Belangstellings is teruggestel"
"Onderwerpe is teruggestel"
"Programme kan jou belangstellings skat en hulle tydelik met Android stoor. ’n Ander program kan later vir jou ’n advertensie wys wat op hierdie belangstellings gegrond is.\n\nAs jy ’n program blokkeer, sal dit nie meer enige belangstellings skat nie. Dit sal nie weer by hierdie lys programme gevoeg word nie, tensy jy dit deblokkeer. Belangstellings wat reeds deur die program geskat is, sal uitgevee word, maar jy sal steeds verwante advertensies sien."
"Apps wat jy geblokkeer het"
"Bekyk geblokkeerde apps"
"Stel belangstellings terug wat deur programme geskat is"
"Geen programme genereer op die oomblik vir jou belangstellings nie"
"Geen apps om op die oomblik te wys nie. \nKry meer inligting oor ""appvoorgestelde advertensies"
"Privacy Sandbox"
"Android se advertensieprivaatheidbeta bied nuwe kenmerke wat apps kan gebruik om vir jou advertensies te wys waarvan jy dalk sal hou. Hierdie tegnologieë gebruik nie toestelidentifiseerders nie.\n\nApps kan die soorte advertensies skat waarin jy dalk belang sal stel, en stoor hierdie belangstellings tydelik op jou toestel. Dit maak dit vir apps moontlik om vir jou relevante advertesies te wys sonder om jou aktiwiteit op webwerwe en apps van ander ontwikkelaars na te spoor."
"Jy het geen geblokkeerde programme nie"
"Geen geblokkeerde apps nie"
"Laat advertensiemeting toe"
"Apps en adverteerders kan Android vir inligting vra wat hulle help om die werkverrigting van hul advertensies te meet.\n\nAdvertensiemetingdata word gereeld outomaties van jou toestel af uitgevee."
"Stel metingdata terug"
"Android beskerm jou privaatheid deur die inligting wat apps met mekaar kan deel, te beperk. Die stuur van verslae word vertraag om jou identiteit te beskerm.\n\nJou blaaier kan ’n soortgelyke instelling hê. As advertensiemeting vir sowel Android as jou blaaier aangeskakel is, kan ’n maatskappy die doeltreffendheid van ’n advertensie tussen apps wat jy gebruik en werwe wat jy besoek, meet. Jou blaaigeskiedenis word privaat op jou toestel gehou.\n\nKry meer inligting in ons ""privaatheidsbeleid"" oor hoe Android jou data beskerm."
"Advertensiemetingdata is teruggestel"
"Kanselleer"
"Skakel Privacy Sandbox af?"
"Gaan na jou privaatheidinstellings as jy van plan verander of meer oor Android se advertensieprivaatheidbeta te wete wil kom."
"Skakel af"
"Blokkeer %1$s?"
"Hierdie onderwerp sal geblokkeer word en sal nie weer by jou lys gevoeg word nie, tensy jy dit self weer byvoeg. Jy kan steeds ’n paar verwante advertensies sien."
"Blokkeer"
"%1$s is gedeblokkeer"
"Android kan hierdie onderwerp weer by jou lys voeg, maar dit sal dalk nie dadelik verskyn nie"
"OK"
"Stel alle onderwerpe terug?"
"Jou lys sal uitgevee word en nuwe onderwerpe sal van nou af bygevoeg word. Jy kan steeds sommige advertensies sien wat verband hou met onderwerpe wat jy teruggestel het."
"Stel terug"
"Blokkeer %1$s?"
"Hierdie app stel nie advertensies voor nie en sal nie weer by jou lys gevoeg word nie, tensy jy dit deblokkeer. Jy kan steeds ’n paar verwante advertensies sien."
"%1$s is gedeblokkeer"
"Hierdie app kan weer advertensies vir jou voorstel, maar dit sal dalk nie dadelik op jou lys verskyn nie. Dit kan ’n rukkie duur voordat jy verwante advertensies sien."
"Stel alle advertensies wat deur apps voorgestel is, terug?"
"Advertensievoorsteldata vanaf die apps op jou lys sal uitgevee word en die apps sal van nou af nuwe advertensies voorstel. Jy kan steeds ’n paar verwante advertensies sien."
"Appdata is teruggestel"
"Advertensie-onderwerpe is aan"
"Android sal begin oplet na onderwerpe waarin jy belangstel, maar dit kan ’n rukkie neem voordat jou eerste onderwerpe begin verskyn."
"Skakel advertensie-onderwerpe af?"
"Hierdie lys onderwerpe sal uitgevee word. Android sal nie meer oplet na onderwerpe waarin jy belangstel nie, maar jy sal dalk steeds relevante advertensies sien."
"Appvoorgestelde advertensies is aan"
"Apps kan advertensies begin voorstel. Jy sal ’n lys apps sien wanneer hulle advertensies begin voorstel."
"Skakel appvoorgestelde advertensies af?"
"Alle advertensievoorsteldata sal uitgevee word. Apps sal nie meer advertensies kan voorstel nie, maar jy sal dalk steeds relevante advertensies sien."
"Advertensiemeting is aan"
"Android kan net baie beperkte inligting met apps deel om apps te help om die prestasie van hul advertensies te meet."
"Skakel advertensiemeting af?"
"Alle onbevestigde advertensiemetingverslae sal uitgevee word en geen nuwe verslae sal gegenereer of gedeel word nie."
"Advertensieprivaatheid"
"Advertensie-onderwerpe"
"Appvoorgestelde advertensies"
"Android neem kennis van onderwerpe waarin jy belangstel gegrond op apps wat jy onlangs gebruik het en hoe dikwels jy hulle gebruik."
"Apps wat jy gebruik, kan ook bepaal waarvan jy hou gegrond op hoe jy hulle gebruik."
"Apps wat jy gebruik, kan Android vir inligting vra om hulle te help om die werkverrigting van hul advertensies te meet. Android laat apps toe om beperkte soorte data in te samel."
"Kom meer te wete oor ""advertensieprivaatheid op Android"
"Aan / %1$d onderwerpe"
"{count,plural, =1{Aan / # onderwerp}other{Aan / # onderwerpe}}"
"Aan / %1$d apps"
"{count,plural, =1{Aan / # app}other{Aan / # apps}}"
"Aan"
"Af"
"Onderwerpe waarin jy belangstel, word gegrond op die apps wat jy onlangs gebruik het, en word deur apps gebruik om vir jou gepersonaliseerde advertensies te wys.\n\nJy kan onderwerpe blokkeer wat jy nie wil hê met apps gedeel moet word nie. Android vee ook gereeld onderwerpe outomaties uit.\n\nAl kan hierdie kenmerk aangeskakel word, sal jy dalk nie ’n lys onderwerpe sien voordat hierdie kenmerk ten volle beskikbaar is en apps dit begin gebruik nie."
"Laat advertensie-onderwerpe toe"
"Advertensie-onderwerpe wat jy geblokkeer het"
"Stel alle advertensie-onderwerpe terug"
"Android neem kennis van onderwerpe waarin jy belangstel gegrond op die apps wat jy in die afgelope paar weke gebruik het.\n\n’n App wat jy gebruik, kan later vir Android vra wat jou onderwerpe is om die advertensies wat jy sien, te personaliseer. Android deel tot 3 onderwerpe terwyl dit jou identiteit en inligting oor jou appgebruik beskerm.\n\nAndroid vee onderwerpe gereeld outomaties uit. ’n Onderwerp kan dalk weer op die lys verskyn soos jy aanhou om apps te gebruik. Of jy kan onderwerpe blokkeer wat jy nie wil hê Android met apps moet deel nie.\n\n’n Advertensie wat jy in jou apps sien, kan dalk gepersonaliseer word na gelang van hierdie instelling, die appvoorgestelde advertensie-instelling, jou reklame-ID-instellings, en óf die app wat jy gebruik, advertensies personaliseer."
"Laat appvoorgestelde advertensies toe"
"Apps wat jy gebruik, kan bepaal waarvan jy hou en dan advertensies in ander apps voorstel.\n\nJy kan apps keer om voorstelle te maak. Android vee ook gereeld appvoorstelle outomaties uit.\n\nAl kan hierdie kenmerk aangeskakel word, sal jy dalk nie ’n lys apps sien voordat hierdie kenmerk ten volle beskikbaar is en apps dit begin gebruik nie."
"Apps wat jy geblokkeer het"
"Stel appvoorgestelde data terug"
"Dit is algemeen dat apps wat jy gebruik dinge onthou waarin jy belangstel, sodat hulle jou ervaring kan personaliseer. Apps kan ook inligting oor jou onderwerpe by Android berg.\n\nAs jy byvoorbeeld ’n app oor marathonvoorbereiding gebruik, kan die app besluit dat jy in hardloopskoene belangstel. As jy later ’n ander app gebruik, kan daardie app vir jou ’n advertensie vir hardloopskoene wys wat deur die eerste app voorgestel is.\n\nAndroid vee appvoorgestelde data gereeld outomaties uit. ’n App wat jy weer gebruik, kan dalk weer op die lys verskyn. Of jy kan ’n app keer om vir jou advertensies voor te stel.\n\n’n Advertensie wat jy in jou apps sien, kan dalk gepersonaliseer word na gelang van hierdie instelling, die advertensie-onderwerpinstelling, jou reklame-ID-instellings, en óf die app wat jy gebruik, advertensies personaliseer."
"Nuwe advertensieprivaatheidkenmerk is nou beskikbaar"
"Net baie beperkte inligting word tussen apps gedeel om advertensiewerkverrigting te help meet"
"Ons stel ’n nuwe advertensieprivaatheidkenmerk genaamd advertensiemeting bekend. Android deel baie beperkte inligting tussen apps, soos wanneer ’n advertensie aan jou gewys is, om apps te help om die werkverrigting van advertensies te meet."
"Jy kan veranderinge in advertensieprivaatheidinstellings maak."
"Apps wat jy gebruik, kan Android vir inligting vra om hulle te help om die werkverrigting van hul advertensies te meet. Android laat apps slegs toe om beperkte soorte data in te samel."
"Nuwe advertensieprivaatheidkenmerke"
"Kry groter keuse oor die advertensies wat jy sien terwyl dit help om jou identiteit te beskerm"
"Opdaterings van jou advertensieprivaatheidkenmerke"
"Kry groter keuse oor die advertensies wat jy sien terwyl dit help om jou identiteit te beskerm"
"Android brei advertensieprivaatheidkenmerke uit om te beperk watter apps meer oor jou kan uitvind wanneer hulle vir jou gepersonaliseerde advertensies wys."
"Apps en hul reklamevennote kan jou aktiwiteit in ander apps op hierdie toestel gebruik om advertensies te personaliseer terwyl hulle steeds help om jou identiteit privaat en veilig te hou."
"Meer oor appvoorgestelde advertensies"
"Beperkte soorte data word tussen apps gedeel om die prestasie van hul advertensies te verstaan, soos hoe laat in die dag ’n advertensie vir jou gewys is."
"Meer oor advertensiemeting"
"Android neem kennis van onderwerpe waarin jy belangstel gegrond op apps wat jy onlangs gebruik het. Apps en hul reklamevennote kan ook jou aktiwiteit in ander apps op hierdie toestel gebruik om advertensies te personaliseer terwyl hulle steeds help om jou identiteit privaat en veilig te hou."
"• Apps wat jy gebruik, kan ook bepaal waarvan jy hou gegrond op jou appaktiwiteit. Byvoorbeeld, as jy gereeld kookapps gebruik, kan jy advertensies sien vir kruideniersware-afleweringdienste of soortgelyke inhoud in ander apps.\n\nApps kan hierdie inligting veilig berg sodat dit slegs deur hul advertensievennote gebruik kan word om advertensies in ander apps te personaliseer."
"’n App wat jy gebruik, kan later vir hierdie inligting vra – hetsy jou advertensie-onderwerpe óf advertensies wat voorgestel is deur die apps wat jy gebruik het."
"Apps wat jy gebruik, kan Android vir inligting vra om hulle te help om die werkverrigting van hul advertensies te meet. Android help om jou privaatheid te beskerm deur die inligting wat apps met mekaar kan deel, te beperk."
"Watter data word gebruik?"
"Apps wat jy gebruik, kan Android vra vir inligting wat hulle help om die prestasie van hul advertensies te meet. Android help om jou privaatheid te beskerm deur die inligting te beperk wat apps met mekaar kan deel."
"Hoe word my identiteit beskerm?"
"Android gebruik veelvuldige privaatheidmaatreëls, soos samevoeging en die byvoeging van betekenislose data, om die inligting te beperk wat apps kan met mekaar kan deel, en om te help om jou identiteit te beskerm.\n\nAdvertensiemetingdata word ook gereeld op jou toestel uitgevee."
"Jou appaktiwiteit kan gebruik word om advertensies voor te stel."
"Hoe gebruik apps hierdie data?"
"Apps kan hierdie inligting veilig berg sodat dit slegs deur hul reklamevennote gebruik kan word om advertensies in ander apps te personaliseer. Byvoorbeeld, as jy gereeld kookapps gebruik, kan jy advertensies vir kruidenierswareafleweringdienste of soortgelyke inhoud in ander apps sien."
"Hoe kan ek hierdie data bestuur?"
"Jy kan spesifieke apps blokkeer om jou aktiwiteit met reklamevennote te deel. Jy kan appvoorgestelde advertensies enige tyd in jou privaatheidinstellings terugstel of afstel. Android vee hierdie data ook gereeld outomaties uit."
"Kry meer inligting oor hoe Android help om jou privaatheid te beskerm"
"Apps en hul reklamevennote kan jou aktiwiteit in ander apps op hierdie toestel gebruik om advertensies te personaliseer terwyl hulle steeds inligting oor jou privaat en veilig hou.\n\nByvoorbeeld, as jy gereeld kookapps gebruik, kan jy advertensies vir kruidenierswareafleweringdienste of soortgelyke inhoud in ander apps sien.\n\nAndroid vee jou aktiwiteit gereeld outomaties uit, maar jy kan apps ook verhinder om hierdie inligting met hul reklamevennote te deel.\n\nAl kan hierdie kenmerk aangeskakel word, sal jy dalk nie ’n lys apps sien voordat hierdie kenmerk ten volle beskikbaar is en apps dit begin gebruik het nie."
"Apps en hul reklamevennote onthou gebruiklik dinge waarin jy belangstel om jou ervaring te personaliseer. Apps kan hierdie inligting veilig berg sodat dit slegs deur hul reklamevennote gebruik kan word om advertensies in ander apps te wys.\n\nJy kan ’n app blokkeer om jou aktiwiteitdata met reklamevennote te deel. Android vee ook gedeelde aktiwiteitdata gereeld outomaties uit, met die gevolg dat ’n app wat jy weer gebruik weer op hierdie lys kan verskyn.\n\nOf ’n advertensie wat jy sien gepersonaliseer is, kan van baie faktore afhang, soos hierdie instelling, die advertensie-onderwerpe-instelling, jou reklame-ID-instellings en of die app wat jy gebruik advertensies personaliseer.\n\n""Kry meer inligting oor appvoorgestelde advertensies"
"Android gebruik veelvuldige privaatheidmaatreëls, soos samevoeging en die byvoeging van betekenislose data, om die inligting te beperk wat apps met mekaar kan deel, en om te help om jou identiteit te beskerm.\n\nJou blaaier het dalk ’n soortgelyke instelling. As advertensiemeting vir sowel Android as jou blaaier aangeskakel is, sal ’n maatskappy dalk die doeltreffendheid kan meet van ’n advertensie tussen apps wat jy gebruik en werwe wat jy besoek. Jou blaaigeskiedenis word privaat op jou toestel gehou.\n\n""Kry meer inligting oor advertensiemeting"
"Android neem kennis van onderwerpe waarin jy belangstel gegrond op die apps wat jy in die afgelope paar weke gebruik het.\n\n’n App wat jy gebruik, kan Android later vra wat jou onderwerpe is om die advertensies wat jy sien, te personaliseer. Android deel tot 3 onderwerpe terwyl dit jou identiteit en inligting oor jou appgebruik beskerm.\n\nAndroid vee onderwerpe gereeld outomaties uit. ’n Onderwerp sal dalk weer op die lys verskyn soos jy aanhou om apps te gebruik. Of jy kan onderwerpe blokkeer wat jy nie wil hê Android met apps moet deel nie.\n\nOf ’n advertensie wat jy sien gepersonaliseer is, hang van baie faktore af, soos hierdie instelling, die instelling vir appvoorgestelde advertensies, jou reklame-ID-instellings en of die app wat jy gebruik advertensies gepersonaliseer het.\n\n""Kry meer inligting oor advertensie-onderwerpe"
"Kleurvolle illustrasie van simbole wat onderwerpe waarin jy belangstel verteenwoordig, soos musiek, nuus en sport"
"Kleurvolle illustrasie van ’n slot binne ’n kring"
"Klein illustrasie in swart en wit van nege kolletjies wat ’n vierkant vorm"
"Klein illustrasie in swart en wit van eenvoudige vorms soos ’n hart, driehoek en vierkant"
"Kuns en vermaak"
"Toneelspel en teater"
"Anime en Manga"
"Spotprente"
"Strokiesprente"
"Konserte en musiekfeeste"
"Dans"
"Vermaakbedryf"
"Pret en trivia"
"Prettige toetse en verspotte opnames"
"Humor"
"Snaakse prente en video\'s"
"Regstreekse komedie"
"Regstreekse sportgeleenthede"
"Towery"
"Fliekroosters en teatervertoontye"
"Flieks"
"Aksie- en avontuurflieks"
"Animasieflieks"
"Komedieflieks"
"Kultus- en indieflieks"
"Dokumentêre flieks"
"Dramaflieks"
"Gesinsflieks"
"Gruwelflieks"
"Romanseflieks"
"Riller"
"Musiek en oudio"
"Blues"
"Klassieke musiek"
"Countrymusiek"
"Dans- en elektroniese musiek"
"Volk- en tradisionele musiek"
"Jazz"
"Musiekstrome en -aflaaie"
"Musiekvideo\'s"
"Musiekinstrumente"
"Klaviere en klawerborde"
"Popmusiek"
"Radio"
"Geselsradio"
"Rap en hip-hop"
"Rockmusiek"
"Klassieke rock en immergroen treffers"
"Harde rock en progressiewe musiek"
"Indie- en alternatiewe musiek"
"Voorbeelde en klankbiblioteke"
"Soul en R&B"
"Klankbane"
"Wêreldmusiek"
"Reggae- en Karibiese musiek"
"Aanlyn prentgalerye"
"Aanlyn video"
"Regstreekse videostroming"
"Fliek- en TV-stroming"
"Opera"
"TV-gidse en verwysing"
"TV-netwerke en -stasies"
"TV-programme"
"TV-komedies"
"TV-dokumentêr en -niefiksie"
"TV-dramas"
"TV-sepies"
"Gesinsgerigte TV-programme"
"TV-realiteitsprogramme"
"TV-wetenskapfiksie- en -fantasieprogramme"
"Visuele kuns en ontwerp"
"Ontwerp"
"Skilder"
"Fotografiese en digitale kunste"
"Motors en voertuie"
"Vragtrokke en -sleepwaens"
"Klassieke voertuie"
"Gepasmaakte en werkwerrigtingvoertuie"
"Gaspryse en voertuigbrandstofinname"
"Motorvoertuie (volgens soort)"
"Selfbestuurvoertuie"
"Afslaankapmotors"
"Koepees"
"Luikrugmotors"
"Hibried- en alternatiewe voeruie"
"Luukse voertuie"
"Mikromotors en kleinerige motors"
"Motorfietse"
"Veldvoertuie"
"Bakkies"
"Bromponies en kragfietse"
"Sedans"
"Stasiewaens"
"SNV\'s en oorkruisvoertuie"
"Oorkruisvoertuie"
"Paneelwaens en miniwaens"
"Insleepdienste en noodvoertuighulp"
"Voertuig- en verkeersveiligheid"
"Voertuigonderdele en -bykomstighede"
"Voertuigherstelwerk en -onderhoud"
"Voertuiginkopies"
"Gebruikte voertuie"
"Voertuigskoue"
"Skoonheid en fiksheid"
"Liggaamkuns"
"Gesig- en liggaamsorg"
"Antisweetmiddels"
"Bad- en liggaamprodukte"
"Skoon skoonheid"
"Grimering en skoonheidsmiddels"
"Naelsorgprodukte"
"Parfuum en reukwater"
"Skeermesse en skeertoestelle"
"Mode en styl"
"Fiksheid"
"Liggaamsbou"
"Fiksheidsonderrig en persoonlike afrigting"
"Fiksheidtegnologieprodukte"
"Haarsorg"
"Boeke en literatuur"
"Kinderliteratuur"
"E-boeke"
"Tydskrifte"
"Poësie"
"Besigheid- en nywerheidsbedrywighede"
"Reklame en bemarking"
"Verkope"
"Landbou en bosbou"
"Voedselproduksie"
"Motorbedryf"
"Lugvaartbedryf"
"Besigheidsbedrywighede"
"Plooibare werkreëlings"
"Menslike hulpbronne"
"Kommersiële lenings"
"Konstruksie en instandhouding"
"Siviele ingenieurswese"
"Verdedigingbedryf"
"Energie- en munisipale dienste"
"Watervoorsiening en -behandeling"
"Gasvryheidsbedryf"
"Vervaardiging"
"Metale en mynbou"
"Multivlakbemarking en besigheidsgeleenthede"
"Farmaseutiese middels en biotegnologie"
"Drukwerk en uitgewery"
"Kleinhandel"
"Ondernemingkapitaal"
"Rekenaars en elektronika"
"Rekenaarrandapparatuur"
"Drukkers"
"Rekenaarsekuriteit"
"Antivirusprogramme en wanware"
"Netwerksekuriteit"
"Verbruikerselektronika"
"Kameras en videokameras"
"GPS en navigasie"
"Huisoutomatisering"
"Tuisteaterstelsels"
"MP3- en draagbare mediaspelers"
"Drabare tegnologie"
"Datarugsteun en -terugstelling"
"Rekenaars"
"Skootrekenaars"
"Netwerk"
"Verspreide en wolkverwerking"
"Programmering"
"Sagteware"
"Oudio- en musieksagteware"
"Besigheid- en produktiwiteitsagteware"
"Kalender- en skeduleringsagteware"
"Samewerking- en konferensiesagteware"
"Aanbiedingsagteware"
"Sigbladsagteware"
"Woordverwerkingsagteware"
"Rekenaarpublisering"
"Lettertipes"
"Aflaaibestuurders"
"Vryware en deelware"
"Grafika- en animasiesagteware"
"Intelligente persoonlike assistente"
"Mediaspelers"
"Moniteringsagteware"
"Bedryfstelsels"
"Foto- en videosagteware"
"Fotosagteware"
"Videosagteware"
"Sagtewarenutsgoed"
"Webblaaiers"
"Finansies"
"Rekeningkunde en ouditeerkunde"
"Belastingvoorbereiding en -beplanning"
"Bankdienste"
"Geldoorplasing en oorplasingsdienste"
"Krediet en uitlening"
"Kredietkaarte"
"Huisfinansiering"
"Persoonlike lenings"
"Studentelenings en kollegefinansiering"
"Finansiële beplanning en bestuur"
"Aftrede en pensioen"
"Toelae"
"Toelae"
"Versekering"
"Motorversekering"
"Gesondheidsversekering"
"Huisversekering"
"Lewensversekering"
"Reisversekering"
"Belegging"
"Kommoditeite en termynkontrakhandel"
"Geldeenhede en buitelandse valuta"
"Skansfondse"
"Onderlinge beleggingtrusts"
"Aandele en effekte"
"Kos en drinkgoed"
"Kookkuns en resepte"
"Braai en rooster"
"Kookkuns"
"Vegetariese kos"
"Vegetariese kookkuns"
"Gesonde eetgewoontes"
"Kleinhandelaars in kos en kruideniersware"
"Speletjies"
"Arkade- en muntoutomaatspeletjies"
"Biljart"
"Bordspeletjies"
"Skaak en abstrakte strategiespeletjies"
"Kaartspeletjies"
"Handeldrywende kaartspeletjies"
"Rekenaar- en videospeletjies"
"Aksie- en platformspeletjies"
"Avontuurspeletjies"
"Informele speletjies"
"Mededingende videospeletjies"
"Bestuur- en jaagspeletjies"
"Gevegspeletjies"
"Speletjieverwysing en -resensies"
"Kultruuks en wenke vir videospeletjies"
"Massiewe multispelerspeletjies"
"Musiek- en dansspeletjies"
"Sandbox-speletjies"
"Skietspeletjies"
"Simulasiespeletjies"
"Besigheid- en geldmagnaatspeletjies"
"Stadbouspeletjies"
"Lewensimulasiespeletjies"
"Voertuigsimulators"
"Sportspeletjies"
"Sportbestuurspeletjies"
"Strategiespeletjies"
"Videospeletjiemodusse en -byvoegings"
"Opvoedkundige speletjies"
"Gesinsgerigte speletjies en aktiwiteite"
"Teken en inkleur"
"Aantrek- en modespeletjies"
"Legkaarte en breinboelies"
"Rolspelspeletjies"
"Tafeltennis"
"Teëlspeletjies"
"Woordspeletjies"
"Stokperdjies en ontspanning"
"Herdenkings"
"Verjaarsdae en naamdae"
"Duik- en onderwateraktiwiteite"
"Vesel- en tekstielkuns"
"Buitelug"
"Visvang"
"Jag en skiet"
"Verfbal"
"Radiobeheer en modelle"
"Troues"
"Huis en tuin"
"Tuinmaak"
"Huis en binnenshuise dekor"
"Huistoestelle"
"Huisverbetering"
"Huisveiligheid en -sekuriteit"
"Huishoudelike benodigdhede"
"Landskapontwerp"
"Internet en telekommunikasie"
"E-posse en boodskappe"
"E-pos"
"Teks- en kitsboodskappe"
"Stem- en videoklets"
"Prentverwerkers"
"Foondiensverskaffers"
"Luitone en mobiele temas"
"Soekenjins"
"Slimfone"
"Telekonferensies"
"Webprogramme en aanlyn nutsgoed"
"Webdienste"
"Wolkberging"
"Webontwerp en -ontwikkeling"
"Webhuisvesting"
"Werkgeleenthede en opvoeding"
"Opvoeding"
"Akademiese konferensies en publikasies"
"Kolleges en universiteite"
"Afstandsonderrig"
"Vroeëkinderjare-onderwys"
"Voorskool"
"Tuisonderwys"
"Gestandaardiseerde en toelatingstoetse"
"Onderrig- en klaskamerhulpbronne"
"Beroeps- en voortgesette onderwys"
"Werkgeleenthede"
"Loopbaanhulpbronne en -beplanning"
"Werkgeleentheidinskrywings"
"Regspraak en regering"
"Misdaad en geregtigheid"
"Wetlik"
"Regsdienste"
"Nuus"
"Ekonomiese nuus"
"Plaaslike nuus"
"Samesmeltings en verkrygings"
"Koerante"
"Politiek"
"Sportnuus"
"Weer"
"Wêreldnuus"
"Aanlyn gemeenskappe"
"Knip-illustrasies en geanimeerde GIF\'s"
"Ontmoetings en persoonlike advertensies"
"Stroomaggregrasie en sosiale boekmerke"
"Lêerdeling en -huisvesting"
"Forum- en kletsverskaffers"
"Mikroblogskryf"
"Foto- en videodeling"
"Foto- en prentdeling"
"Videodeling"
"Oorleggers"
"Sosialenetwerkprogramme en -byvoegings"
"Sosiale netwerke"
"Mense en samelewing"
"Gesin en verhoudings"
"Voorouers en genealogie"
"Huwelik"
"Ouerskap"
"Aanneming"
"Babas en kleuters"
"Kinderinternetveiligheid"
"Romanse"
"Wetenskapsfiksie en fantasie"
"Troeteldiere en diere"
"Troeteldierkos en troeteldiersorgbenodigdhede"
"Troeteldiere"
"Voëls"
"Katte"
"Honde"
"Vis en akwaria"
"Reptiele en amfibieë"
"Veeartse"
"Eiendom"
"Erwe en grondbesit"
"Tyddeel en vakansie-eiendomme"
"Verwysing"
"Besigheid- en persoonlike inskrywings"
"Algemene verwysing"
"Sakrekenaars en verwysingnutsgoed"
"Woordeboeke en ensiklopedieë"
"Opvoedkundige hulpbronne"
"Demonstrasies"
"Tyd en kalenders"
"Taalhulpbronne"
"Leer van vreemde tale"
"Vertalingnutsgoed en -hulpbronne"
"Kaarte"
"Wetenskap"
"Aangevulde en virtuele realiteit"
"Biologiese wetenskappe"
"Genetika"
"Chemie"
"Ekologie en omgewing"
"Geologie"
"Masjienleer en kunsmatige intelligensie"
"Wiskunde"
"Fisika"
"Robotika"
"Inkopies"
"Antieke ware en versamelstukke"
"Klerasie"
"Kinderklere"
"Kostuums"
"Mansklere"
"Vroueklere"
"Kleinadvertensies"
"Vebruikerhulpbronne"
"Koepons en afslagaanbiedings"
"Lojaliteitskaarte en -programme"
"Tegniese steun en herstelwerk"
"Blomme"
"Groetekaartjies"
"Partytjie- en vakansiebenodigdhede"
"Inkopieportale"
"Sport"
"Amerikaanse voetbal"
"Australiese voetbal"
"Motorwedrenne"
"Bofbal"
"Basketbal"
"Rolbal"
"Boks"
"Rasieleiding"
"Kollegesport"
"Krieket"
"Fietsry"
"Perdry"
"Adrenaliensport"
"Klim en bergklim"
"Fantasiesport"
"Gholf"
"Gimnastiek"
"Hokkie"
"Ysskaats"
"Oosterse gevegskuns"
"Motorfietswedrenne"
"Olimpiese Spele"
"Rugby"
"Hardloop en stap"
"Ski en sneeuplankry"
"Sokker"
"Branderry"
"Swem"
"Tennis"
"Baan-en-veldatletiek"
"Vlugbal"
"Stoei"
"Reis en vervoer"
"Avontuurreise"
"Lugreise"
"Sakereise"
"Motorhuur"
"Bootreise en -huur"
"Gesinsreise"
"Wittebrood en romantiese wegbreek"
"Hotelle en akkommodasie"
"Langafstandbus- en treinreise"
"Laekoste- en laastenippertjiereise"
"Bagasie en reisbenodigdhede"
"Toeristebestemmings"
"Strande en eilande"
"Streeksparke en -tuine"
"Temaparke"
"Dieretuine"
"Reis- en roetebeplanners"
"Reisagentskappe en -dienste"
"Reisgidse en reispraatjies"